Hi Desiree!! en hier spoor ek ook uiteindelik jou blog op!! en nou sien ek eers die hele stasie-episode. geen wonder julle was so lekker moeg elke aand nie!!! well done!! en dit was baie interessant om te lees van jou oorsese trips. die foto's lyk stunning! Anneke
Liewe Desirée, weer eens het ek jou blog baie geniet. Jy en jou span maak regtig kleurvolle, lewendige "objects". Dit straal van lus vir die lewe!(op Duits Lust auf Leben). Baie liefde en groete uit Duitsland (met 'n XXL winter!)aan al die Malans, Brunhilde &Co.
4 comments:
Jou blog het mooi ontwikkel. Ek hou van al die fotos sodat mens kan sien wat jy en jou span doen. Die stasiewerk lyk lekker en uitputtend.
Hi Desiree!! en hier spoor ek ook uiteindelik jou blog op!!
en nou sien ek eers die hele stasie-episode. geen wonder julle was so lekker moeg elke aand nie!!! well done!! en dit was baie interessant om te lees van jou oorsese trips.
die foto's lyk stunning!
Anneke
Liewe Desirée,
weer eens het ek jou blog baie geniet. Jy en jou span maak regtig kleurvolle, lewendige "objects". Dit straal van lus vir die lewe!(op Duits Lust auf Leben). Baie liefde en groete uit Duitsland (met 'n XXL winter!)aan al die Malans, Brunhilde &Co.
人生中最好的禮物就是屬於自己的一部份..................................................
Post a Comment